Modulekode | JMO 204 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente ‘n algemene oorsig van musiekgeskiedenis en stylperiodes te gee. Die inhoud bevat klankproduksie van verskeie musiekinstrumente en die kenmerke van musiekstyle (Westerse kunsmusiek, inheemse Afrika-musiek en popuêre style). |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App